Deel

Mense gaande oor taxi wat toe regtig ’n renmotor word

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
“Die regte taxi” is ’n minibustaxi wat in ’n renmotor omskep is. Foto: Ruhan Friedrichs
“Die regte taxi” is ’n minibustaxi wat in ’n renmotor omskep is. Foto: Ruhan Friedrichs

Vir baie mense is die minibustaxi’s, wat meestal hul eie padreëls volg en sommer ander voertuie gedurende spitsverkeer in die noodbaan verbysteek, ’n groot frustrasie, maar vir een man is hulle ’n inspirasie.

JA Freckleton, ’n renjaer verbonde aan die Ellisras-ovaalbaan, het mense op die Snoek-en-patat-kampioenskappe buite Saldanhabaai al die hele naweek aan die praat oor sy blitsige minibus, oftewel “Die regte taxi”, soos hy nou al bekend is.

Kinders het op ’n streep by hom kom staan en gevra of hulle ook maar in die taxi kan ry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.33
-0.8%
Rand - Pond
23.29
-0.0%
Rand - Euro
19.97
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.29
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Platinum
1,094.50
0.0%
Palladium
1,011.50
0.0%
Goud
2,414.25
-0.1%
Silwer
31.49
+0.1%
Brent-ruolie
83.98
+0.9%
Top-40
73,214
0.0%
Alle aandele
79,531
+0.0%
Hulpbronne 10
63,559
+2.2%
Industriële 25
110,578
-1.0%
Finansiële 15
17,183
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos