Deel

Ouma maan oor Joshlin – toe sterf kleinkind

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Yolanda Jansen kan nie glo haar kleinkind, Autumnsy, is vir ewig weg nie. Foto: Edrea du Toit
Yolanda Jansen kan nie glo haar kleinkind, Autumnsy, is vir ewig weg nie. Foto: Edrea du Toit

In die lig van die Joshlin Smith-saak het sy haar kleindogter gemaan om nie meer laataand uit te gaan nie, maar haar waarskuwings het op dowe ore geval.

So vertel Yolanda Jansen (62), ’n ouma van Diazville in Saldanhabaai, nadat die naakte lyk van haar 19-jarige kleinkind verlede Vrydagoggend op die strand by Tabakbaai gevind is. Bloed het by haar oë en mond uitgekom.

Autumnsy Jansen was van kleins af lief daarvoor om rond te loop, sê ouma Jansen. Nadat sesjarige Joshlin op 19 Februarie by haar huis in Middelpos verdwyn het, het sy haar kleinkind telkemale gewaarsku: “Timsey, oe, my kind, as ek jou kon vasmaak. Watter dwaalloopgees is dit wat jy in jou het? Kyk hoe lyk die wêreld hier buitekant. Tot vandag toe weet ons nie waar is Joshlin nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.33
-0.8%
Rand - Pond
23.29
-0.0%
Rand - Euro
19.97
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.29
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Platinum
1,094.50
0.0%
Palladium
1,011.50
0.0%
Goud
2,414.25
-0.1%
Silwer
31.49
+0.1%
Brent-ruolie
83.98
+0.9%
Top-40
73,214
0.0%
Alle aandele
79,531
+0.0%
Hulpbronne 10
63,559
+2.2%
Industriële 25
110,578
-1.0%
Finansiële 15
17,183
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos