Deel

Afgestudeerdes vind gou uit papiere is nie goue paspoort tot werk

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie.
Foto ter illustrasie.

Duisende pas afgestudeerde jong mense het die afgelope paar maande met trots hul grade by verskeie tersiêre instellings verwerf, met die indruk dat dié kwalifikasie die goue paspoort tot werk is.

Statistieke Suid-Afrika (SSA) se jongste indiensnemingspeiling skets egter ’n ander prentjie, met byna 10% van afgestudeerdes wat ná hul studies sonder werk sit – ondanks hul graad.

Die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing (RGN) het in die lig van Werkersdag gesê pas afgestudeerde mense sukkel om ná hul studies werk te kry hoofsaaklik omdat daar ’n kloof tussen die student se opvoedkundige agtergrond en die arbeidsmark se verwagting is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.15
+0.2%
Rand - Pond
23.06
-0.0%
Rand - Euro
19.73
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.16
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Platinum
1,086.65
+2.2%
Palladium
1,012.25
+2.0%
Goud
2,415.65
+1.7%
Silwer
31.54
+6.6%
Brent-ruolie
83.27
+0.6%
Top-40
73,214
0.0%
Alle aandele
79,531
+0.0%
Hulpbronne 10
63,559
+2.2%
Industriële 25
110,578
-1.0%
Finansiële 15
17,183
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos