Deel

Bela: Omdraaikans nou skraal vir wetsontwerp oor onderrigtaal

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Al nege provinsiale wetgewers het Donderdag hul finale mandate oor die Bela-wetsontwerp bekend gemaak.  Foto: iStock
Al nege provinsiale wetgewers het Donderdag hul finale mandate oor die Bela-wetsontwerp bekend gemaak. Foto: iStock

Die omstrede wetsontwerp wat die regering in plaas van skoolbeheerliggame die finale sê oor openbare skole se taal- en toelatingsbeleid gee, is sterk op pad om in sy huidige vorm wet te word.

Dit kom nadat agt van Suid-Afrika se nege provinsies aangedui het dat hulle die finaal gewysigde Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (Bela) ondersteun.

LP’s in die Nasionale Raad van Provinsies se gekose komitee oor onderwys en tegnologieë, sport, kuns en kultuur het dit Donderdagoggend gehoor toe al nege provinsiale wetgewers hul finale mandate oor die wetsontwerp bekend gemaak het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.20
-0.0%
Rand - Pond
23.05
+0.0%
Rand - Euro
19.77
+0.0%
Rand - Aus dollar
12.14
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Platinum
1,067.20
+0.4%
Palladium
988.50
-0.4%
Goud
2,380.46
+0.2%
Silwer
29.64
+0.2%
Brent-ruolie
83.27
+0.6%
Top-40
73,214
0.0%
Alle aandele
79,509
0.0%
Hulpbronne 10
62,134
0.0%
Industriële 25
111,717
0.0%
Finansiële 15
17,211
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos