Deel

Ramaphosa dit eens met Mbeki oor noodsaak van nasionale dialoog

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa lewer Dinsdagaand ’n toespraak by die Black Business Council. Hy sê hy ondersteun oudpres. Thabo Mbeki se voorstel van ’n nasionale dialoog om die land weer op ’n goeie trajek te plaas.  Foto: GCIS
Pres. Cyril Ramaphosa lewer Dinsdagaand ’n toespraak by die Black Business Council. Hy sê hy ondersteun oudpres. Thabo Mbeki se voorstel van ’n nasionale dialoog om die land weer op ’n goeie trajek te plaas. Foto: GCIS

Pres. Cyril Ramaphosa stem saam met oudpres. Thabo Mbeki dat Suid-Afrika ’n nasionale dialoog moet hou om die uitdagings wat die land in die gesig staar saam aan te pak.

Mbeki het Dinsdag by Vryheidspark in Pretoria, waar hy ’n ontleding oor die afgelope 30 jaar van demokrasie gegee het, gesê die land moet ’n inklusiewe nasionale dialoog hou om die skade wat aangerig is te oorkom en te bou aan die land se toekoms.

Ramaphosa het Dinsdagaand by ’n gala-dinee van die Black Business Council (BBC) by die Radisson Blu-hotel in Kempton Park gesê hy ondersteun Mbeki se voorstel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.27
+0.7%
Rand - Pond
23.17
-0.1%
Rand - Euro
19.88
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.22
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Platinum
1,066.22
+2.7%
Palladium
1,012.45
+3.0%
Goud
2,385.97
+1.2%
Silwer
29.72
+3.9%
Brent-ruolie
82.38
-1.2%
Top-40
73,142
+1.1%
Alle aandele
79,362
+0.9%
Hulpbronne 10
62,869
+0.7%
Industriële 25
111,377
+0.8%
Finansiële 15
17,074
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos