Deel

ANC in spervuur oor diplomate ‘wat stemme werf’

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nomvula Mokonyane, ANC-adjunksekretaris.
Nomvula Mokonyane, ANC-adjunksekretaris.

Die ANC word daarvan beskuldig dat dit die regering se diplomatieke korps gebruik om stemme te werf in die buiteland.

’n Brief van oudminister Nomvula Mokonyane, adjunksekretaris-generaal van die ANC, het die afgelope week uitgelek waarin sy ambassadeurs, hoë kommissarisse, konsulate-generaal en attachés uitnooi na ’n aanlyn vergadering om die ANC se oorsese “kiesersmobiliseringstrategie” te bespreek.

Die vergadering sou die afgelope Dinsdagaand plaasvind, maar dit is onbekend of dit wel gebeur het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Sharks 7
Cardiff Rugby 29
besig om te laai... Regstreeks
Connacht 12
Stormers 10
besig om te laai... Regstreeks
Netherlands 167/8
Scotland 68/3
Rand - Dollar
18.33
-0.8%
Rand - Pond
23.29
-0.9%
Rand - Euro
19.97
-1.1%
Rand - Aus dollar
12.29
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Platinum
1,094.50
+0.7%
Palladium
1,011.50
-0.0%
Goud
2,414.25
-0.1%
Silwer
31.49
+0.1%
Brent-ruolie
83.98
+0.9%
Top-40
73,214
0.0%
Alle aandele
79,531
+0.0%
Hulpbronne 10
63,559
+2.2%
Industriële 25
110,578
-1.0%
Finansiële 15
17,183
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos