Deel

Nampo: Kom voel tuis met tegnologie met Case IH

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Case IH Axial Flow®-stroper in aksie.
’n Case IH Axial Flow®-stroper in aksie.
Case IH logo


Nampo Oesdag is om die draai. Hierdie massiewe landbouskou vind van 14 tot 17 Mei net buite Bothaville in die Vrystaat plaas.

Case IH se standplaas beloof om weer vanjaar ’n groot hoogtepunt te wees. Hulle tema by vanjaar se skou is “tuis met tegnologie”. Die toepassing van tegnologie en die aanwending van data is voordelig vir elke boerdery – groot of klein. Case IH verstaan dat tegnologie nie oornag geïmplimenteer kan word nie, en hulle wil die pad saam met boere stap.

Dis met groot opgewondenheid dat Case IH die nuwe Optum-trekker by Nampo bekend gaan stel. Hierdie indrukwekkende trekker neem ’n unieke plek in die rooi stal in.

Stephan Nel, besturende direkteur van Case IH Suid-Afrika, vertel meer oor wat besoekers aan Nampo te wagte kan wees:

Case IH se standplaas gaan weer ’n tuisvoel-bymekaarkomplek wees – kompleet met die bekende rooi koolstofie, vars boeretroos en die omgee-span van Case IH.

Om die koffie-kuiers nog lekkerder te maak, sal die voormalige Springbokke Jannie du Plessis en Breyton Paulse, tesame met die akteur Neels van Jaarsveld, op Donderdag 16 Mei daar wees om saam met besoekers te kuier.

Gaan loer ook gerus in by die Case IH Fanshop vir die splinternuwe klerereeks, speelgoed en meer. Soos hulle sê: elkeen kan in styl boer.

Die span van Case IH staan slaggereed om jou by Nampo te ontvang. Vind hulle by standplase B11, B12 en B28.

Kom voel tuis by Case IH.


Die blad is betaal en die inhoud verskaf deur die adverteerder. Netwerk24 aanvaar geen aanspreeklikheid vir die geadverteerde dienste of produk nie.

heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.07
+0.7%
Rand - Pond
22.94
+1.5%
Rand - Euro
19.64
+1.7%
Rand - Aus dollar
12.10
+1.6%
Rand - Jen
0.12
+1.4%
Platinum
1,094.50
0.0%
Palladium
1,011.50
0.0%
Goud
2,414.40
-0.1%
Silwer
31.49
+0.1%
Brent-ruolie
83.98
+0.9%
Top-40
73,214
0.0%
Alle aandele
79,531
+0.0%
Hulpbronne 10
63,559
+2.2%
Industriële 25
110,578
-1.0%
Finansiële 15
17,183
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos