Deel

Sonkrag en swaarkry help Eskom

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Eskom se Kusile-kragstasie in Mpumalanga.
Eskom se Kusile-kragstasie in Mpumalanga.

Die feit dat die land tans beurtkrag vryspring, is nié te danke aan ’n hemelhoë dieselrekening nie.

Inteendeel, Eskom bestee nou aansienlik minder aan diesel as ’n jaar gelede.

In April verlede jaar het Eskom R3,1 miljard se diesel verbrand en daar was elke dag beurtkrag – 27 dae met beurtkrag van fase 4 tot 6. Verlede maand was die dieselrekening net R1,4 miljard en “daar is skepe wat rondvaar met vragte vol diesel wat hulle verwag het om aan ons te verkoop”, sê Dan Marokane, Eskom se nuwe bestuurshoof.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Lions 8
Glasgow Warriors 7
besig om te laai... Regstreeks
Netherlands 6/0
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Ospreys 19
Dragons 6
Rand - Dollar
18.33
-0.8%
Rand - Pond
23.29
-0.9%
Rand - Euro
19.97
-1.1%
Rand - Aus dollar
12.29
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Platinum
1,094.50
+0.7%
Palladium
1,011.50
-0.0%
Goud
2,414.25
-0.1%
Silwer
31.49
+0.1%
Brent-ruolie
83.98
+0.9%
Top-40
73,214
0.0%
Alle aandele
79,531
+0.0%
Hulpbronne 10
63,559
+2.2%
Industriële 25
110,578
-1.0%
Finansiële 15
17,183
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos