Deel

Tesla dank glo 500 mense af – nou is daar kommer oor laaistasies

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tesla, wat elektriese motors vervaardig en ’n netwerk laaistasies bedryf, is met afleggings besig.
Tesla, wat elektriese motors vervaardig en ’n netwerk laaistasies bedryf, is met afleggings besig.

Tesla het amper sy hele Supercharger-span van sowat 500 mense afgedank as deel van wêreldwye afleggings waarmee hy sy arbeidsmag met meer as 20% wil verminder.

Die uitvoerende hoof, die Suid-Afrikaanse boorling Elon Musk, het nog nie die stap bevestig of die rede daarvoor gegee nie, maar het vantevore gesê die maatskappy gaan nie meer sy netwerk Supercharger-laaistasies so vinnig uitbrei nie.

Die Supercharger-span het uit 500 mense bestaan wat nagenoeg 45 000 Superchargers wêreldwyd moes bestuur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.20
+0.4%
Rand - Pond
23.05
+0.5%
Rand - Euro
19.78
+0.6%
Rand - Aus dollar
12.15
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Platinum
1,063.55
-0.4%
Palladium
992.76
-2.0%
Goud
2,376.27
-0.5%
Silwer
29.58
-0.4%
Brent-ruolie
82.75
+0.5%
Top-40
73,214
+0.1%
Alle aandele
79,509
+0.2%
Hulpbronne 10
62,134
-1.2%
Industriële 25
111,717
+0.3%
Finansiële 15
17,211
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos