Deel

Hekkiesatleet SW maak nes sy pa op SA Kampioenskap

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
SW Nel, die pas gekroonde Suid-Afrikaanse kampioen in die 110 m-hekkies, en sy trotse pa, Wimpie, ’n tweemalige SA kampioen in dieselfde nommer. Foto: Verskaf | Wimpie Nel
SW Nel, die pas gekroonde Suid-Afrikaanse kampioen in die 110 m-hekkies, en sy trotse pa, Wimpie, ’n tweemalige SA kampioen in dieselfde nommer. Foto: Verskaf | Wimpie Nel

Die 21-jarige SW Nel het Sondag homself by uitgelese geselskap aangesluit toe hy die eindstreep eerste oorgesteek het in die eindronde van die 110 m-hekkies op die laaste dag van die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskap in Pietermaritzburg.

Nel, ’n oudleerling van die Hoërskool Zwartkop in Centurion, het sy eerste nasionale senior titel ingepalm in 13.71 sekondes en in die proses met 0.02 op sy vorige persoonlike beste tyd verbeter wat hy die vorige dag opgestel het.

Hy is die seun van Wimpie Nel, self ’n tweemalige nasionale kampioen (1992 en 1993) in dié nommer en een van die land se voorste hekkies-afrigters.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.33
-0.8%
Rand - Pond
23.29
-0.9%
Rand - Euro
19.97
-1.1%
Rand - Aus dollar
12.29
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Platinum
1,094.50
+0.7%
Palladium
1,011.50
-0.0%
Goud
2,414.25
-0.1%
Silwer
31.49
+0.1%
Brent-ruolie
83.98
+0.9%
Top-40
73,214
0.0%
Alle aandele
79,531
+0.0%
Hulpbronne 10
63,559
+2.2%
Industriële 25
110,578
-1.0%
Finansiële 15
17,183
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos