Deel

Aussie-ster vir eers uit IPL nadat Klaasen-hulle weer rekords laat spat

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Glenn Maxwell sukkel hierdie IPL-seisoen met sy spelpeil.  Foto: Getty Images
Glenn Maxwell sukkel hierdie IPL-seisoen met sy spelpeil. Foto: Getty Images

Die veelsydige Australiese ster Glenn Maxwell neem weer vir ’n onbepaalde tydperk ’n “geestelike en fisieke blaaskans” van die Indiese Premierliga (IPL) nadat hy hierdie seisoen met sy spelpeil gesukkel het.

Dié kanonkolwer het in ses kragmetings vir die Royal Challengers Bengaluru slegs 32 lopies aangeteken en Maandag se lopiefees in die wedstryd teen die Sunrisers Hyderabad misgeloop.

Dit was Bengaluru se sesde nederlaag in sewe wedstryde en Faf du Plessis se span is laaste uit tien spanne op die puntelys.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.17
+0.1%
Rand - Pond
23.08
-0.1%
Rand - Euro
19.75
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.16
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Platinum
1,086.60
+2.2%
Palladium
1,011.65
+1.9%
Goud
2,415.65
+1.7%
Silwer
31.54
+6.6%
Brent-ruolie
83.27
+0.6%
Top-40
73,214
0.0%
Alle aandele
79,531
+0.0%
Hulpbronne 10
63,559
+2.2%
Industriële 25
110,578
-1.0%
Finansiële 15
17,183
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos