Deel

Junior Bokke byt vas vir gelykop uitslag teen Klein Kiwi's

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dit was nie maklik om die bal te hanteer in Donderdag se Rugbykampioenskap-wedstryd tussen Suid-Afrika en Nieu-Seeland se o. 20-spanne nie. Links is Litelihe Bester en regs Stanley Solomon.  Foto: Getty Images
Dit was nie maklik om die bal te hanteer in Donderdag se Rugbykampioenskap-wedstryd tussen Suid-Afrika en Nieu-Seeland se o. 20-spanne nie. Links is Litelihe Bester en regs Stanley Solomon. Foto: Getty Images

Die Junior Springbokke het Donderdag in Rokarina, Australië, so byna hul eerste wedstryd teen Nieu-Seeland in die Rugbykampioenskap vir o. 20-spanne verloor.

Dié opwindende, taai wedstryd het met 13 elk geëindig nadat die Junior All Blacks teen rustyd met 3-0 voorgeloop het.

Met omtrent twee minute se speeltyd oor, het die Junior Black-regtervleuel, Frank Vaenuku, in die hoekie oorgeduik om die telling gelykop te maak. Rico Simpson kon nie met die moeilike doelskop slaag nie en die Bokkies moes toe net vasbyt om gelykop te eindig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.33
-0.8%
Rand - Pond
23.29
-0.9%
Rand - Euro
19.97
-1.1%
Rand - Aus dollar
12.29
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Platinum
1,094.50
+0.7%
Palladium
1,011.50
-0.0%
Goud
2,414.25
-0.1%
Silwer
31.49
+0.1%
Brent-ruolie
83.98
+0.9%
Top-40
73,214
0.0%
Alle aandele
79,531
+0.0%
Hulpbronne 10
63,559
+2.2%
Industriële 25
110,578
-1.0%
Finansiële 15
17,183
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos