Deel

‘Sien julle in eindstryd’: Arrogante Iere skok Springbok-ster

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Iere het oënskynlik werklik gedink hulle gaan weer teen die Bokke in die eindstryd speel.  Foto: Getty Images
Die Iere het oënskynlik werklik gedink hulle gaan weer teen die Bokke in die eindstryd speel. Foto: Getty Images

Die Springbokslot Eben Etzebeth glo Ierland se span het ’n “groot flater” in die aanloop tot sy nederlaag in sy Wêreldbeker (WB)-kwarteindstryd teen die All Blacks begaan.

Etzebeth het vandeesweek in ’n onderhoud op The Rugby Pod-poduitsending gesê “waarskynlik 12 van die 23” Ierse spelers het ná hul groepfaseoorwinning met 13-8 teen die Springokke gesê “sien julle ouens in die eindstryd” terwyl die spanne blad geskud het.

Etzebeth was uit die veld geslaan deur die feit dat die Iere die All Blacks so te sê afgeskryf het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.23
+0.2%
Rand - Pond
23.11
+0.3%
Rand - Euro
19.82
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.18
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Platinum
1,066.68
-0.1%
Palladium
1,006.66
-0.6%
Goud
2,387.49
-0.0%
Silwer
29.58
-0.4%
Brent-ruolie
82.75
+0.5%
Top-40
73,336
+0.3%
Alle aandele
79,583
+0.3%
Hulpbronne 10
63,278
+0.7%
Industriële 25
111,422
+0.0%
Finansiële 15
17,108
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos