Deel

Oor die ‘dood en verwoesting in een van ons mooiste stede’

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Deelnemers aan die gesprek oor “Die Kaap van oorloë” was (van links) Mark Shaw, Caryn Dolley, Rehana Rossouw en Jeremy Vearey.  Foto’s: Jaco Marais
Deelnemers aan die gesprek oor “Die Kaap van oorloë” was (van links) Mark Shaw, Caryn Dolley, Rehana Rossouw en Jeremy Vearey. Foto’s: Jaco Marais

Ondanks dit waaroor ons gewoonlik wanhopig voel, is daar mense soos sekere polisielede en fluitjieblasers wat in hul hoedanigheid as landsburgers optree teen georganiseerde misdaad, het Jeremy Vearey in ’n gesprek op die Suidoosterfees gesê. Murray La Vita doen verslag.

Die onderwerp van gesprek in die gespreksreeks van die Jakes Gerwel-stigting in Kaapstad was “Die Kaap van oorloë” waarin gefokus is op die oorloë wat in Kaapstad woed en hoe gesoute joernaliste en skrywers “verskeie misdade, organisasies en sindikate oopvlek wat dood en verwoesting in een van die wêreld se mooiste stede saai”.

Vearey, ’n skrywer en voormalige polisiegeneraal, het as gespreksleier opgetree. Hy het die joernalis en skrywer Rehana Rossouw gevra om te vertel hoe Fred Daniel besluit het om “buite die norm op te tree deur te besluit om as landsburger iets te doen”. Daniel figureer in haar boek Predator Politics: Mabuza, Fred Daniel and the Great Land Scam.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.27
+0.7%
Rand - Pond
23.17
-0.0%
Rand - Euro
19.87
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.22
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Platinum
1,064.40
+2.6%
Palladium
1,010.60
+2.8%
Goud
2,385.14
+1.2%
Silwer
29.59
+3.4%
Brent-ruolie
82.38
-1.2%
Top-40
73,142
+1.1%
Alle aandele
79,362
+0.9%
Hulpbronne 10
62,869
+0.7%
Industriële 25
111,377
+0.8%
Finansiële 15
17,074
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos