Deel

Therese Bam: Ek is nie meer so hard op myself nie. Daar is belangriker dinge as die vetrolletjies om jou maag

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Moederskap het gekom met soveel waardevolle lewenslesse, sê Therese.
Moederskap het gekom met soveel waardevolle lewenslesse, sê Therese.

Sy was maar eintlik nog altyd ’n dromer. As kind ook ’n regte-egte rabbedoe, dol oor diere en die buitelug. “My beste vriendin het op ’n plaas gewoon en om daar te kuier, was vir my wonderlik. Ek onthou hoe lekker ek altyd met die diertjies gespeel en dit verskriklik geniet het.”

Seker ook dié dat sy vandag nog haar werk as veldaanbieder so geniet. En dit bly steeds ’n absolute voorreg. “En om op hierdie stadium nog relevant te wees en ná 16 jaar steeds weekliks op TV te kan wees, ek weet maar alte goed dis nie ’n gegewe nie.”

Haar aanbiederswerk het al soveel geleenthede oor haar pad gebring. “Ek kan nie eers meer onthou wat ek al alles gedoen het nie. Dit het regtig my lewe verryk. Ook wie ek is gevorm. En dit het my geleer van dankbaarheid. Die mense wat jy ontmoet en met wie jy gesels. Dis nie kanse wat jy elke dag kry nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Sharks 0
Cardiff Rugby 12
besig om te laai... Regstreeks
Connacht 0
Stormers 3
besig om te laai... Regstreeks
Netherlands 167/8
Scotland 0
Rand - Dollar
18.33
-0.8%
Rand - Pond
23.29
-0.9%
Rand - Euro
19.97
-1.1%
Rand - Aus dollar
12.29
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Platinum
1,094.50
+0.7%
Palladium
1,011.50
-0.0%
Goud
2,414.25
-0.1%
Silwer
31.49
+0.1%
Brent-ruolie
83.98
+0.9%
Top-40
73,214
0.0%
Alle aandele
79,531
+0.0%
Hulpbronne 10
63,559
+2.2%
Industriële 25
110,578
-1.0%
Finansiële 15
17,183
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos