Deel

Tweespalt in MK: Zuma ontvang kennisgewing van sy skorsing

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Oudpres. Jacob Zuma.  Foto: City Press/Argief
Oudpres. Jacob Zuma. Foto: City Press/Argief

Volgens ’n brief wat deur Jabulani Khumalo, uitgeskopte stigterslid van die uMkhonto weSiswe (MK)-party onderteken is, is oudpres. Jacob Zuma voorlopig uit dié party geskors.

In die brief, gedateer 5 Mei en wat Netwerk24 onder oë gehad het, stel Khumalo dit aan Zuma dat hy voorlopig uit die party geskors is hangende ’n dissiplinêre verhoor.

Khumalo en vier ander MK-lede is einde April uit die party geskop waarna die party in ’n verklaring by monde van sy woordvoerder Nhlamulo Ndhlela gesê het die geskorste lede is ‘rogue elemente’.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.33
-0.8%
Rand - Pond
23.29
-0.0%
Rand - Euro
19.97
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.29
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Platinum
1,094.50
0.0%
Palladium
1,011.50
0.0%
Goud
2,414.25
-0.1%
Silwer
31.49
+0.1%
Brent-ruolie
83.98
+0.9%
Top-40
73,214
0.0%
Alle aandele
79,531
+0.0%
Hulpbronne 10
63,559
+2.2%
Industriële 25
110,578
-1.0%
Finansiële 15
17,183
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos