Deel

Dorp van Dromers laat drome vlerke kry

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Reuse walvisstert is voor die Kitchen Windows Restaurant opgerig deur die Dorp van Dromers. Dié beeldhouwerk is langs die loopvlak langs die see wat besig is om aangebring te word. Die paadjie loop van die Pellsrus piekniek area tot by die karavaanpark, en die konstruksie vorder fluks. Hier is die beeldhouer Renier Viljoen, wat al talle beelde vir die dorp gemaak het, besig om die beeld te anker.
’n Reuse walvisstert is voor die Kitchen Windows Restaurant opgerig deur die Dorp van Dromers. Dié beeldhouwerk is langs die loopvlak langs die see wat besig is om aangebring te word. Die paadjie loop van die Pellsrus piekniek area tot by die karavaanpark, en die konstruksie vorder fluks. Hier is die beeldhouer Renier Viljoen, wat al talle beelde vir die dorp gemaak het, besig om die beeld te anker.
Foto: Veronica Fourie

Talle vrywilligers sluit hulle aan by die Dorp van Dromers beweging om ook hulle drome uit te leef van ’n mooi dorp. Dit is op Julie 2012 gestig met vier voorlopers. Dit was hulle droom om van verfprojekte, randstene skoonhou en verf, bome snoei, beddings maak, tot vullis optel in die dorp en op die strand, parke te herstel en te skep, eie tuine te verfraai en sypaadjies netjies te maak.

Mettertyd is beelde geskep vir die dorp, bome geplant, die geskiedenis van die dorp word uitgebeeld en groter projekte is aangepak soos die labirint en die looppad langs die see waarmee hulle tans besig is. So skep hulle ook werk. Elkeen se droom kry so vlerke om die dorp te verfraai, deurdat elke vrywilliger sy deel kan bring.

Dorp van Drome het al drie toekennings ontvang. Weens almal se harde werk en toewyding is Jeffreysbaai in 2018 aangewys as die Dorp van die Jaar. Daar was ook ’n toekenning van die Department van Omgewingsake vir hulle aandeel in natuurbewaring, en het hulle gekwalifiseer vir hulp van Lottoland - help ’n dorp 2024.

Enige inwoner is welkom om by die beweging aan te sluit en hand by te sit. Daar is veral nog baie hande nodig met die jongste projek langs die see.

Kontak gerus die stigter, Deon Goosen, by 084 444 0763, vir meer inligting.

heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.22
+0.3%
Rand - Pond
23.09
+0.4%
Rand - Euro
19.81
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.18
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Platinum
1,067.45
-0.0%
Palladium
1,009.50
-0.3%
Goud
2,390.78
+0.1%
Silwer
29.71
+0.0%
Brent-ruolie
82.75
+0.5%
Top-40
73,334
+0.3%
Alle aandele
79,579
+0.3%
Hulpbronne 10
63,362
+0.8%
Industriële 25
111,426
+0.0%
Finansiële 15
17,081
+0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos