Deel

Bekende oudjoernalis van Die Burger sterf ná swem

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Eben Human  Foto: Facebook/Eben Human
Eben Human Foto: Facebook/Eben Human

Een van die bekendste en veelsydigste joernaliste in Suid-Afrika, Eben Human (74), is Donderdagoggend dood kort nadat hy gaan swem het.

Human het van 1975 tot 2015 by Die Burger gewerk as onder meer sportjoernalis, en later as redakteur van BuiteBurger. Ná sy aftrede in 2015 het Human hom veral toegespits op reis- en natuurfotografie.

Volgens sy suster, Hanna Joubert, het Human Donderdagoggend soos gewoonlik sy daaglikse lengtes in die Seepuntse swembad geswem. Nadat hy uitgeklim het, het hy op ’n bankie gesit toe hy skielik vooroor val.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.16
+0.0%
Rand - Pond
23.08
-0.6%
Rand - Euro
19.72
-0.4%
Rand - Aus dollar
12.11
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Platinum
1,052.35
-3.9%
Palladium
1,028.00
+1.6%
Goud
2,425.02
+0.5%
Silwer
31.68
+0.6%
Brent-ruolie
83.98
+0.9%
Top-40
73,734
+0.7%
Alle aandele
80,073
+0.7%
Hulpbronne 10
64,750
+1.8%
Industriële 25
110,656
+0.1%
Finansiële 15
17,320
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos