Deel

Die naels is uit: Tammy Taylor kap na Mel en Peet

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mel Viljoen in Hollywood.  Foto: Verskaf
Mel Viljoen in Hollywood. Foto: Verskaf

Die naels is uit tussen Tammy Taylor en Peet en Mel Viljoen oor handelsnaamregte.

In ’n plofbare video wat Taylor, van Amerika, Woensdag op Instagram geplaas het, beskuldig sy Peet en Mel daarvan dat hulle haar identiteit gesteel het om met hul eie, plaaslike Tammy Taylor-onderneming handel te dryf.

“Melany (Mel) en Peet Viljoen van Suid-Afrika het my identiteit gesteel. Ek is Tammy Taylor, die uitvoerende hoof en stigter van Tammy Taylor Nails sedert 1983. Hulle gebruik onwettiglik my naam om franchises te verkoop, en hulle vervals en verkoop my produkte. Hulle het my handtekening vervals op dokumente en vele meer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Lions 6
Munster 28
besig om te laai... Regstreeks
Pakistan 178/5
New Zealand 14/1
besig om te laai... Regstreeks
Kaizer Chiefs 1
SuperSport United 0
besig om te laai... Regstreeks
Everton 0
Brentford 0
Rand - Dollar
18.76
+1.4%
Rand - Pond
23.43
+0.3%
Rand - Euro
20.08
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.25
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Platinum
924.10
-0.0%
Palladium
959.00
+0.1%
Goud
2,337.68
0.0%
Silwer
27.19
-0.0%
Brent-ruolie
89.50
+0.6%
Top-40
69,358
+1.3%
Alle aandele
75,371
+1.4%
Hulpbronne 10
62,363
+0.4%
Industriële 25
103,903
+1.3%
Finansiële 15
16,161
+2.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos