Deel

SA’ners elke dag deur nalatenskap van apartheid gekonfronteer – CR

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa lewer Saterdag sy Vryheidsdag-toespraak by die Uniegebou in Pretoria. Foto: Verskaf/GCIS
Pres. Cyril Ramaphosa lewer Saterdag sy Vryheidsdag-toespraak by die Uniegebou in Pretoria. Foto: Verskaf/GCIS

27 April 1994 was ’n oorwinning vir Suid-Afrika. Op hierdie dag is die waardigheid van alle Suid-Afrikaners herstel, het pres. Cyril Ramaphosa Saterdag op Vryheidsdag by die Uniegebou in Pretoria gesê.

“27 April 1994 was ’n oorwinning vir nierassigheid, nie-seksisme, vir menswaardigheid en vooruitgang. Nie net in Suid-Afrika nie, maar oral. Dit was ’n oorwinning vir versoening. Die demokratiese deurbraak het net soveel gegaan oor die bevryding van swart Suid-Afrikaners van apartheid as om wit Suid-Afrikaners van hul vooroordeel en vrees te bevry.”

Hy sê presies 30 jaar gelede op dié dag het die vryheidsklokke oor die land heen gelui in elke stad, dorp en op die platteland.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
France 136/10
Malta 43/4
besig om te laai... Regstreeks
Japan 0
Mangolia 0
Rand - Dollar
18.51
+0.3%
Rand - Pond
23.06
+0.7%
Rand - Euro
19.86
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.18
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Platinum
981.00
+0.4%
Palladium
952.95
-0.4%
Goud
2,312.33
+0.2%
Silwer
27.66
+1.2%
Brent-ruolie
83.58
+0.5%
Top-40
70,993
+0.1%
Alle aandele
77,191
+0.0%
Hulpbronne 10
60,593
-0.5%
Industriële 25
108,084
+0.4%
Finansiële 15
16,770
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos