Deel

Passasiers ‘langer as 24 uur op skip gestrand’ in Kaapstad-hawe

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kaapstad se middestad Woensdag gesien vanaf die ‘MSC Splendida’. Foto: Jens Friis
Kaapstad se middestad Woensdag gesien vanaf die ‘MSC Splendida’. Foto: Jens Friis

Passasiers op die MSC Splendida-plesierboot wat Woensdag uit die Kaapstad-hawe vertrek het, sê hul bootreis het op ’n nagmerrie-noot begin omdat hulle eers langer as 24 uur op die skip gestrand was voordat dit uiteindelik vertrek het.

Die skip het Dinsdag vanaf Namibië in die Kaapstad-hawe aangekom en sou weer daarheen onderweg wees.

Volgens die passasiers moes die boot dieselfde dag (Dinsdag) weer vertrek. Sterk wind is aangevoer as verskoning vir waarom die skip nie die hawe kon verlaat nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.76
+1.4%
Rand - Pond
23.43
+0.3%
Rand - Euro
20.08
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.25
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Platinum
924.10
-0.0%
Palladium
959.00
+0.1%
Goud
2,337.68
0.0%
Silwer
27.19
-0.0%
Brent-ruolie
89.50
+0.6%
Top-40
69,358
+1.3%
Alle aandele
75,371
+1.4%
Hulpbronne 10
62,363
+0.4%
Industriële 25
103,903
+1.3%
Finansiële 15
16,161
+2.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos