Deel

Appèlhof verwerp Zuma se aansoek oor Downer, joernalis

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Oudpres. Jacob Zuma Foto: Mlungisi Louw/Argief
Oudpres. Jacob Zuma Foto: Mlungisi Louw/Argief

Oudpres. Jacob Zuma het wéér ’n bloutjie in die hof geloop toe die appèlhof in Bloemfontein sy jongste appèlaansoek in die private vervolging van adv. Billy Downer SC en die News24-joernalis Karyn Maughan verwerp het.

In dié aansoek het die 81-jarige Zuma die appèlhof gevra om die hooggeregshof in Pietermaritzburg se weiering van sy aansoek om verlof tot appèl te heroorweeg.

Zuma wil appelleer teen die hooggeregshof se uitspraak wat sy private vervolging van Maughan en Downer ongeldig verklaar het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Lions 6
Munster 23
besig om te laai... Regstreeks
Pakistan 178/5
New Zealand 0
besig om te laai... Regstreeks
Kaizer Chiefs 1
SuperSport United 0
besig om te laai... Regstreeks
Everton 0
Brentford 0
Rand - Dollar
18.76
+1.4%
Rand - Pond
23.43
+0.3%
Rand - Euro
20.08
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.25
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Platinum
924.10
-0.0%
Palladium
959.00
+0.1%
Goud
2,337.68
0.0%
Silwer
27.19
-0.0%
Brent-ruolie
89.50
+0.6%
Top-40
69,358
+1.3%
Alle aandele
75,371
+1.4%
Hulpbronne 10
62,363
+0.4%
Industriële 25
103,903
+1.3%
Finansiële 15
16,161
+2.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos