Deel

Anika Smit-moord: Masseuse vertel pa besoek haar

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Johan Smit onlangs by foto’s van sy dogter, Anika Smit. Foto: Deaan Vivier
Johan Smit onlangs by foto’s van sy dogter, Anika Smit. Foto: Deaan Vivier

Dit was haar “verdiende loon”, het Anika Smit se pa na bewering ’n paar dae ná haar moord gesê.

Die persoon aan wie hy dit glo gesê het, was destyds ’n skoonheidsterapeut by die salon waarheen Johan Smit gegaan het vir ’n nek-en-rug-massering. Die getuie was ook ’n polisiereservis.

Nadat sy tydens die massering krapmerke aan die pa se nek opgemerk het, en sy uitlating haar ontstig het, het sy volgens haar ’n polisiekaptein hieroor gekontak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.17
-0.0%
Rand - Pond
23.09
-0.7%
Rand - Euro
19.75
-0.6%
Rand - Aus dollar
12.13
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Platinum
1,056.20
-3.5%
Palladium
1,031.25
+2.0%
Goud
2,430.04
+0.7%
Silwer
32.10
+1.9%
Brent-ruolie
83.98
+0.9%
Top-40
73,734
+0.7%
Alle aandele
80,073
+0.7%
Hulpbronne 10
64,750
+1.9%
Industriële 25
110,656
+0.1%
Finansiële 15
17,320
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos