Deel

‘My selfoon luister my af’ – waarheid of wolhaar?

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie.  Foto: Getty Images
Foto ter illustrasie. Foto: Getty Images

Jy kan swéér jy het dit nog net met vriende en kollegas bespreek en dit nêrens op die internet op ’n soekenjin ingetik nie. Jy oorweeg dit om jou ou ryding vir ’n nuwe voertuig in te ruil en ewe skielik word jy met motor-advertensies op jou selfoon gepeper.

Hoe is dit moontlik dat bemarkers kon weet van die private gesprekke wat jy gevoer het? En dan spoel ’n koue, onaardige gevoel oor jou: Kan dit wees dat jou getroue digitale bondgenoot – jou selfoon – ’n luistervink is wat jou gesproke begeertes en behoeftes met maatskappye deel?

“Dis vreesaanjaend, nè?” sê dr. Tony Roberts, ’n genoot by die Institute of Development Studies (IDS) in Londen, Engeland, wat digitale regte in ontwikkelende lande navors, oor dié scenario. “Byna almal het dit al oorgekom en dan dink jy: Hoe het hulle geweet om die ding waarvan ek sopas gepraat het aan my te bemark?”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Bulls 0
Ospreys 0
besig om te laai... Regstreeks
AmaZulu 0
Chippa United 0
besig om te laai... Regstreeks
West Ham United 1
Liverpool 1
besig om te laai... Regstreeks
Zebre 6
Glasgow Warriors 14
Rand - Dollar
18.76
+1.4%
Rand - Pond
23.43
+0.3%
Rand - Euro
20.08
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.25
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Platinum
924.10
-0.0%
Palladium
959.00
+0.1%
Goud
2,337.68
0.0%
Silwer
27.19
-0.0%
Brent-ruolie
89.50
+0.6%
Top-40
69,358
+1.3%
Alle aandele
75,371
+1.4%
Hulpbronne 10
62,363
+0.4%
Industriële 25
103,903
+1.3%
Finansiële 15
16,161
+2.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos