Deel

Vermoorde Weskus-man se lyk op sy verjaarsdag ontdek

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jose Camacho (77) is Woensdag dood op sy kleinhoewe in Vredenburg gevind.  Foto: Verskaf
Jose Camacho (77) is Woensdag dood op sy kleinhoewe in Vredenburg gevind. Foto: Verskaf

Die bure van ’n bekende varkboer en skroothandelaar van die Weskus het op sy verjaardag op sy lyk afgekom nadat hy nie sy selfoon geantwoord het nie.

Jose Camacho (77) is vermoedelik Dinsdagaand op sy kleinhoewe in Vredenburg vermoor, sê Dirk Gallowitz, wat lid is van ’n plaaswag wat ná ’n ander moord op ’n nabye plaas verlede maand gestig is.

“Mense het hom al Dinsdagaand probeer bel, maar hy het nie oproepe geantwoord nie,” sê Gallowitz Donderdag aan Netwerk24.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.16
+0.0%
Rand - Pond
23.08
-0.6%
Rand - Euro
19.72
-0.4%
Rand - Aus dollar
12.11
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Platinum
1,052.35
-3.9%
Palladium
1,028.00
+1.6%
Goud
2,425.02
+0.5%
Silwer
31.68
+0.6%
Brent-ruolie
83.98
+0.9%
Top-40
73,734
+0.7%
Alle aandele
80,073
+0.7%
Hulpbronne 10
64,750
+1.8%
Industriële 25
110,656
+0.1%
Finansiële 15
17,320
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos