Deel

Hou jul plakkate van ons infrastruktuur af, maan Eskom

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Eskom waarsku politieke partye om nie verkiesingsveldtog-plakkate teen hul elektriese infrastruktuur aan te bring nie. Foto: Gallo Images
Eskom waarsku politieke partye om nie verkiesingsveldtog-plakkate teen hul elektriese infrastruktuur aan te bring nie. Foto: Gallo Images

Dis nie net onwettig om verkiesingsveldtog-plakkate teen elektriese infrastruktuur aan te bring nie, maar ook gevaarlik. Daarom waarsku Eskom politieke partye om hulle daarvan te weerhou om plakkate teen hul infrastruktuur aan te bring.

“Dit sluit kragpale, kragtorings, kragmeters en mini-substasies in. Elektrisiteit is onsigbaar met die blote oog. In die verlede was daar ongelukkig voorvalle waar mense geskok of doodgeskok is toe hulle plakkate opgesit het,” sê Eskom in ’n verklaring.

Volgens die kragverskaffer word slegs gemagtigde personeel toegelaat om op sy elektriese strukture te klim of daar te werk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.44
+0.1%
Rand - Pond
23.09
+0.9%
Rand - Euro
19.87
+1.0%
Rand - Aus dollar
12.18
+1.1%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Platinum
1,005.50
0.0%
Palladium
982.00
0.0%
Goud
2,361.25
-0.1%
Silwer
28.17
-0.1%
Brent-ruolie
82.79
-1.3%
Top-40
72,181
+1.2%
Alle aandele
78,464
+1.2%
Hulpbronne 10
63,450
+2.5%
Industriële 25
108,579
+0.4%
Finansiële 15
16,955
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos