Deel

Ramaphosa se EPWP-lofsange is ‘ ’n koorsdroom’, meen van dié werkers

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa (links) Woensdag met sy aankoms by die Buffalo City-stadion in Oos-Londen.  Foto: Facebook/Premier Lubabalo Oscar Mabuyane
Pres. Cyril Ramaphosa (links) Woensdag met sy aankoms by die Buffalo City-stadion in Oos-Londen. Foto: Facebook/Premier Lubabalo Oscar Mabuyane

Die rooskleurige prentjie wat pres. Cyril Ramaphosa Woensdag in Oos-Londen oor die uitgebreide program vir openbare werke (EPWP) geskets het, “is ’n koorsdroom”.

So het een van die EPWP-werkers wat die 20-jaar-viering van dié program in die Buffalo City-stadion in die stad bygewoon het, aan Netwerk24 gesê.

“Ons gaan werk op leë mae en moet in die skroeiende son werk en dan wil hulle verniet al die eer vat,” het die 37-jarige ma van twee van Motherwell, Gqeberha, op voorwaarde van anonimiteit gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.51
+0.3%
Rand - Pond
23.23
-0.0%
Rand - Euro
19.94
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.22
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Platinum
966.10
-0.0%
Palladium
950.00
-0.1%
Goud
0.00
0.0%
Silwer
0.00
0.0%
Brent-ruolie
82.96
-0.9%
Top-40
70,300
+0.5%
Alle aandele
76,428
+0.5%
Hulpbronne 10
60,246
-0.2%
Industriële 25
107,200
+1.3%
Finansiële 15
16,554
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos