Ons spesiale beurtkrag-barometer sal jou altyd op die hoogte hou van die land se jongste beurtkragfase. Ons plaas voortaan ook hier die fases wat kom, soos deur Eskom aangekondig.
In die Kaapse metropool word laer fases beurtkrag dikwels ingestel. Hou die app ESP of Kaapstad se Facebook-blad dop.
Beurtkrag sal opgeskort bly tot verdere kennisgewing.