Deel

Verstappen, Trump verheug oor Norris se eerste F1-oorwinning

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lando Norris het voorheen agt tweede plekke behaal, maar het nou ’n F1-oorwinning agter sy naam.  Foto: Getty Images
Lando Norris het voorheen agt tweede plekke behaal, maar het nou ’n F1-oorwinning agter sy naam. Foto: Getty Images

Almal is tog te bly dat daar ’n slag ’n ander wenner in Sondag se Miami-Grand Prix was.

Die McLaren-renjaer Lando Norris se eerste sege in ’n Formule Een-wedren is wyd gevier – deur van Max Verstappen tot Donald Trump.

Dit is ’n oorwinning wat almal meen al lank vir Norris aan die kom was. Norris het voor Sondag die rekord gehou vir die meeste podiumplekke sonder ’n oorwinning (15). Dit het agt tweede plekke in 110 F1-wedrenne ingesluit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.33
-0.8%
Rand - Pond
23.29
-0.0%
Rand - Euro
19.97
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.29
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Platinum
1,094.50
0.0%
Palladium
1,011.50
0.0%
Goud
2,414.25
-0.1%
Silwer
31.49
+0.1%
Brent-ruolie
83.98
+0.9%
Top-40
73,214
0.0%
Alle aandele
79,531
+0.0%
Hulpbronne 10
63,559
+2.2%
Industriële 25
110,578
-1.0%
Finansiële 15
17,183
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos