Deel

Charlie Koen se atlete presteer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Agter van links is Jonèll Botha, Elmé Botha, Tiaan Erskine (almal is klublede van die Nelson Mandela Universiteit) en afrigter Charlie Koen. Voor van links is Lincoln Kuneke, Bjorn Visser, Tamlyn Heyman en Esri Le Grange (almal van die Hoërskool Framesby).
Agter van links is Jonèll Botha, Elmé Botha, Tiaan Erskine (almal is klublede van die Nelson Mandela Universiteit) en afrigter Charlie Koen. Voor van links is Lincoln Kuneke, Bjorn Visser, Tamlyn Heyman en Esri Le Grange (almal van die Hoërskool Framesby).
Foto: Verskaf

Die atlete van afrigter Charlie Koen het onlangs aan die OP-kampioenskappe en Oos-Kaap Skole kampioenskappe deelgeneem. Hulle het uitstekend gevaar in hamergooi en is beloon vir hul intense en gereelde oefening.

Die atlete het soos volg gevaar:

  • Jonèll Botha: o.23 OP kampioen
  • Elmé Botha: senior OP kampioen, ook met ’n OP rekord en persoonlike beste afstand van 58,80 meter
  • Tiaan Erskine: OP senior kampioen
  • Lincoln Kuneke: o.15 Oos-Kaap Skole kampioen
  • Bjorn Visser: o.15 OP kampioen
  • Tamlyn Heyman: o.16 Oos-Kaap Skole kampioen
  • Esri Le Grange: tweede plek o.18 Oos-Kaap skolekampioenskappe

Al die genoemde atlete is in die OP en Oos-Kaap skolespanne opgeneem om later aan die onderskeie SA byeenkomste deel te neem.

heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.76
+1.4%
Rand - Pond
23.43
+0.3%
Rand - Euro
20.08
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.25
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Platinum
924.10
-0.0%
Palladium
959.00
+0.1%
Goud
2,337.68
0.0%
Silwer
27.19
-0.0%
Brent-ruolie
89.50
+0.6%
Top-40
69,358
+1.3%
Alle aandele
75,371
+1.4%
Hulpbronne 10
62,363
+0.4%
Industriële 25
103,903
+1.3%
Finansiële 15
16,161
+2.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos