Deel

EKSKLUSIEF | So lyk Markus Jooste se testament

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die ontslape Steinhoff-baas, Markus Jooste. Foto: Jaco Marais
Die ontslape Steinhoff-baas, Markus Jooste. Foto: Jaco Marais

Die ontslape Steinhoff-baas, Markus Jooste, se vrou, Ingrid, erf drie vuurwapens, agt voertuie, verskeie kunswerke, twee polisse, ’n aftreeannuïteit en sowat R73 000 uit haar man se Capitec-bankrekening.

Geen eiendom word as bates gelys in die boedel van die 63-jarige Jooste wat op 9 April by die landdroshof in Grabouw ingedien is nie.

Sy vrou, Ingrid (62), word as sy enigste erfgenaam benoem in die testament wat op 25 Junie 2020 opgestel en onderteken is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.51
+0.3%
Rand - Pond
23.23
+0.2%
Rand - Euro
19.92
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.24
-0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Platinum
966.20
+0.8%
Palladium
952.50
+1.5%
Goud
2,301.64
-0.1%
Silwer
26.54
-0.5%
Brent-ruolie
83.67
+0.3%
Top-40
70,300
+0.5%
Alle aandele
76,428
+0.5%
Hulpbronne 10
60,246
-0.2%
Industriële 25
107,200
+1.3%
Finansiële 15
16,554
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos