Deel

Gesin van Meyerton glo lank dood voordat hulle gevind is

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hans Roos (68) en sy vrou, Susan (62), se ontbinde lyke is verlede Woensdag in hul huis in Golfpark in Meyerton in die Vaaldriehoek gekry. Foto: Facebook/Susan Roos
Hans Roos (68) en sy vrou, Susan (62), se ontbinde lyke is verlede Woensdag in hul huis in Golfpark in Meyerton in die Vaaldriehoek gekry. Foto: Facebook/Susan Roos

’n Gesin van Meyerton in die Vaaldriehoek het vermoedelik minstens ’n week dood in hul meenthuis gelê voordat bure die polisie ontbied het.

Dit is steeds ’n raaisel presies wanneer Hans Roos (68), sy vrou, Susan (62), en hul seun, Hansie (46), dood is, het konst. Tlaleng Moloi, polisiewoordvoerder in Meyerton, Woensdag gesê.

Die polisie is verlede Woensdag, 17 April, omstreeks 15:00 ontbied na ’n meenthuiskompleks in Suikerbosweg in Golfpark, Meyerton.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.51
+0.3%
Rand - Pond
23.23
-0.0%
Rand - Euro
19.94
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.22
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Platinum
966.10
-0.0%
Palladium
950.00
-0.1%
Goud
0.00
0.0%
Silwer
0.00
0.0%
Brent-ruolie
82.96
-0.9%
Top-40
70,300
+0.5%
Alle aandele
76,428
+0.5%
Hulpbronne 10
60,246
-0.2%
Industriële 25
107,200
+1.3%
Finansiële 15
16,554
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos