Deel

Noord-Kaap hou sleutel tot beëindiging van beurtkrag, sê Ramokgopa

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Scatec se sonkrag-en-battery-aanleg by Kenhardt.  Foto: Verskaf
Scatec se sonkrag-en-battery-aanleg by Kenhardt. Foto: Verskaf

Die Noord-Kaap se hernubare-energiebronne is die antwoord op beurtkrag in Suid-Afrika, het dr. Kgosientsho Ramokgopa, minister van elektrisiteit, Vrydag in Upington aan sakelui gesê.

Hy het Donderdag die opening van Scatec se sonkrag-en-battery-aanleg buite Kenhardt bygewoon. Dit is een van die grootste hibriede projekte ter wêreld met 540 MW-sonkragkapasiteit, 225 MW-batterye en 1,1 GWh- bergingskapasiteit.

Die terrein strek oor 879 hektaar en beslaan 10 km van noord na suid. Sowat 1 miljoen sonpanele is hier opgerig en 9 000 km kabels gelê, sê Martin Slabbert, woordvoerder van Scatec. Die projek is volgens skedule binne 18 maande gebou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.51
+0.3%
Rand - Pond
23.23
+0.2%
Rand - Euro
19.92
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.24
-0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Platinum
966.20
+0.8%
Palladium
952.50
+1.5%
Goud
2,301.64
-0.1%
Silwer
26.54
-0.5%
Brent-ruolie
83.67
+0.3%
Top-40
70,300
+0.5%
Alle aandele
76,428
+0.5%
Hulpbronne 10
60,246
-0.2%
Industriële 25
107,200
+1.3%
Finansiële 15
16,554
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos