Deel

WÊRELD-EKSKLUSIEF | Eerste foto’s van Oscar ná sy vrylating

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Oscar Pistorius (37) is Maandagoggend die eerste keer sedert hy op 6 Julie 2016 tronk toe is op aanklag van moord op sy destydse meisie, Reeva Steenkamp, in die openbaar afgeneem. 

Deaan Vivier, Netwerk24-fotograaf, het die eertydse paralimpiese atleet Maandagoggend buite die departement van korrektiewe dienste (DKD) se kantoor in Pretoria afgeneem toe hy hier kragtens sy paroolvoorwaardes aangemeld het.

Dit is ook die eerste keer sedert Pistorius op 3 Januarie vanjaar onder streng voorwaardes op parool vrygelaat is, dat hy in die buitewêreld weer gesien en deur enige media afgeneem is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.51
+0.3%
Rand - Pond
23.23
+0.2%
Rand - Euro
19.92
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.24
-0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Platinum
966.20
+0.8%
Palladium
952.50
+1.5%
Goud
2,301.64
-0.1%
Silwer
26.54
-0.5%
Brent-ruolie
83.67
+0.3%
Top-40
70,300
+0.5%
Alle aandele
76,428
+0.5%
Hulpbronne 10
60,246
-0.2%
Industriële 25
107,200
+1.3%
Finansiële 15
16,554
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos