Deel

Hofsaak oor kontrakteur wat Mangaung-metro se armlastige-register moes oudit, weer uitgestel

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sello More Foto: Argief
Sello More Foto: Argief

Die bedrogsaak oor geld wat na bewering deur die Mangaung-metro uitbetaal is aan ’n maatskappy vir werk wat nie gedoen is nie, is Donderdag in die hooggeregshof in Bloemfontein tot 6 Julie uitgestel.

Dit hou verband met ’n kontrak wat aan die Bloemfonteinse maatskappy Maine Management & Chartered Accountants (Edms.) Bpk. toegeken is om ’n oudit te doen van die metro se register van armlastiges wat vir voordele kwalifiseer. R4,2 miljoen is na bewering aan Maine betaal vir werk wat nie gedoen is nie.

Netwerk24 het voorheen berig dat die register volgens beleid elke drie maande bygewerk moet word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.16
+0.0%
Rand - Pond
23.08
-0.6%
Rand - Euro
19.72
-0.4%
Rand - Aus dollar
12.11
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Platinum
1,052.35
-3.9%
Palladium
1,028.00
+1.6%
Goud
2,425.02
+0.5%
Silwer
31.68
+0.6%
Brent-ruolie
83.98
+0.9%
Top-40
73,734
+0.7%
Alle aandele
80,073
+0.7%
Hulpbronne 10
64,750
+1.8%
Industriële 25
110,656
+0.1%
Finansiële 15
17,320
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos