Deel

Hoë spring vir eers arrestasie vry weens foute op lasbrief

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Floyd Brink, die stadsbestuurder van die Johannesburg-metro, het Woensdag arrestasie vrygespring.  Foto: Gallo Images
Floyd Brink, die stadsbestuurder van die Johannesburg-metro, het Woensdag arrestasie vrygespring. Foto: Gallo Images

Die stadsbestuurder van die Johannesburg-metro, Floyd Brink, het Woensdagoggend inhegtenisneming vrygespring nadat sy van op die lasbrief verkeerdelik as “Blink” aangedui is.

Die balju wou die lasbrief vir sy inhegtenisneming uitvoer omdat hy glo as stadsbestuurder ’n hofbevel geminag het. Die hof het die stad beveel om nie ’n maatskappy se water af te sny nie, maar die stad het voortgegaan en dit gedoen.

Netwerk24 het verneem dat die balju nie die lasbrief kon uitvoer nie omdat Brink se van as “Blink” op die lasbrief aangedui is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.49
+0.4%
Rand - Pond
23.19
+0.1%
Rand - Euro
19.90
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.23
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Platinum
966.10
0.0%
Palladium
950.00
0.0%
Goud
0.00
0.0%
Silwer
0.00
0.0%
Brent-ruolie
82.96
-0.9%
Top-40
70,300
+0.5%
Alle aandele
76,428
+0.5%
Hulpbronne 10
60,246
-0.2%
Industriële 25
107,200
+1.3%
Finansiële 15
16,554
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos