Deel

KYK | Oud-Springbokkaptein verwerf meestersgraad met lof

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Adriaan Strauss (38), voormalige Springbokkaptein, het sy meestersgraad in besigheidsadministrasie aan die Noordwes-Universiteit met lof verwerf.  Foto: Verskaf/NWU
Adriaan Strauss (38), voormalige Springbokkaptein, het sy meestersgraad in besigheidsadministrasie aan die Noordwes-Universiteit met lof verwerf. Foto: Verskaf/NWU

Die voormalige Springbokkaptein Adriaan Strauss het sy meestersgraad in besigheidsadministrasie (MBA) aan die Noordwes-Universiteit (NWU) met lof verwerf.

“My doel was net om te slaag, so ek is baie gelukkig om met lof te kon slaag,” het Strauss (38), wat ook vir die Cheetahs en Blou Bulle haker gespeel het, in ’n video van die NWU gesê.

Strauss het sy studie in 2022 begin en Donderdag sy gradeplegtigheid op die Potchefstroomkampus bygewoon.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.48
+0.2%
Rand - Pond
23.21
-0.1%
Rand - Euro
19.90
+0.0%
Rand - Aus dollar
12.24
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Platinum
966.60
+0.1%
Palladium
982.50
+3.4%
Goud
0.00
0.0%
Silwer
0.00
0.0%
Brent-ruolie
82.96
-0.9%
Top-40
70,652
+0.5%
Alle aandele
76,776
+0.5%
Hulpbronne 10
61,399
+1.9%
Industriële 25
107,110
-0.1%
Finansiële 15
16,589
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos