Deel

‘Verkrag-dreigemente’ by bekende hoërskool ondersoek

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sommige meisies aan die Hoërskool Riebeeckrand was Woensdag bang om skool toe te gaan. Die skool het Woensdag met sy toetsreeks begin. Foto ter illustrasie. Foto: Unsplash
Sommige meisies aan die Hoërskool Riebeeckrand was Woensdag bang om skool toe te gaan. Die skool het Woensdag met sy toetsreeks begin. Foto ter illustrasie. Foto: Unsplash

Ouers van ’n hoërskool aan die Wes-Rand is bekommerd oor hul dogters se veiligheid nadat van hulle glo met verkragting gedreig is.

Die Gautengse departement van onderwys het Woensdag amptenare na die Hoërskool Riebeeckrand in Randfontein gestuur om bewerings van ’n sogenaamde “verkragdag” te ondersoek.

Ouers van die skool beweer ’n “verkraglys” met verskeie meisies se name daarop is sowat twee weke gelede op ’n kennisgewingbord in die skool aangebring. Seuns waarsku glo daarin dat dié meisies op Woensdag 24 April verkrag sou word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 62/3
Zimbabwe 138/7
besig om te laai... Regstreeks
Stellenbosch FC 1
Mamelodi Sundowns 2
besig om te laai... Regstreeks
Liverpool 0
Tottenham 0
Rand - Dollar
18.51
+0.3%
Rand - Pond
23.23
-0.0%
Rand - Euro
19.94
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.22
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Platinum
966.10
0.0%
Palladium
950.00
0.0%
Goud
0.00
0.0%
Silwer
0.00
0.0%
Brent-ruolie
82.96
-0.9%
Top-40
70,300
+0.5%
Alle aandele
76,428
+0.5%
Hulpbronne 10
60,246
-0.2%
Industriële 25
107,200
+1.3%
Finansiële 15
16,554
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos