Deel

Ekonomie lyk weens apartheid soos dit lyk, sê Ramaphosa

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa Foto: GCIS
Pres. Cyril Ramaphosa Foto: GCIS

Suid-Afrika se ekonomie is deur die vorige regime vermink en in die wiele gery omdat die oorgrote meerderheid landsburgers doelbewus daarvan uitgesluit was, sê pres. Cyril Ramaphosa.

“Dít is hoekom ons ekonomie is waar dit vandag is,” het hy Dinsdag gesê toe hy die hoofrede op die eerste werknemer-aandeel-en-eienaarskap-konferensie in die Sandton-konferensiesentrum in Johannesburg gelewer het.

Volgens hom is dit waarom die ANC-regering doelbewus die Wet op Breedgebaseerde Swart Ekonomiese Bemagtiging (BGSEB) ingestel het, wat tot dusver “een van die mees transformerende stukke wetgewing is wat uit demokratiese Suid-Afrika gekom het”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.49
+0.4%
Rand - Pond
23.19
+0.1%
Rand - Euro
19.90
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.23
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Platinum
966.10
0.0%
Palladium
950.00
0.0%
Goud
0.00
0.0%
Silwer
0.00
0.0%
Brent-ruolie
82.96
-0.9%
Top-40
70,300
+0.5%
Alle aandele
76,428
+0.5%
Hulpbronne 10
60,246
-0.2%
Industriële 25
107,200
+1.3%
Finansiële 15
16,554
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos