Deel

Intelligensiewet op tafel sal nie staatskaping keer, hoor LP’s

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kenny Mmoiemang  Foto: Emile Hendricks
Kenny Mmoiemang Foto: Emile Hendricks

Voorgestelde nuwe intelligensie-wetgewing sal nie ’n tweede vlaag staatskaping in Suid-Afrika keer nie.

Heidi Swart, navorsingskoördineerder van die organisasie Intelwatch, het Dinsdag dié vermaning oor die Wysigingswetsontwerp op Algemene Intelligensiewette aan LP’s in die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) gerig.

Intelwatch het saam met Cosatu, Freedom of Religion en verskeie individue mondelingse voorleggings gedoen oor dié wetsontwerp wat Suid-Afrika se intelligensiedienste drasties gaan verander. Dit is reeds deur die Nasionale Vergadering aanvaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.51
+0.3%
Rand - Pond
23.23
+0.2%
Rand - Euro
19.92
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.24
-0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Platinum
966.20
+0.8%
Palladium
952.50
+1.5%
Goud
2,301.64
-0.1%
Silwer
26.54
-0.5%
Brent-ruolie
83.67
+0.3%
Top-40
70,300
+0.5%
Alle aandele
76,428
+0.5%
Hulpbronne 10
60,246
-0.2%
Industriële 25
107,200
+1.3%
Finansiële 15
16,554
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos