Deel

Mashatile glo dis voortydig om speaker te onthef

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Adj.pres. Paul Mashatile Foto: Gallo Images/Argief
Adj.pres. Paul Mashatile Foto: Gallo Images/Argief

Dit sal voortydig wees om die beleërde Nosiviwe Mapisa-Nqakula te versoek om haarself van haar pligte as speaker van die Nasionale Vergadering (NV) te onthef terwyl die beweringe van korrupsie teen haar nog nie werklik getoets is nie, sê adj.pres. Paul Mashatile.

Hy het Donderdag so in die parlement gesê nadat Siviwe Gwarube, DA-hoofsweep, by hom wou weet of die ANC die mosie van wantroue wat die DA vroeër teen Mapisa-Nqakula ingedien het, sal ondersteun.

Mapisa-Nqakula is tans met spesiale verlof. Sy word deur 12 aanklagte van korrupsie in die gesig gestaar weens beweringe van omkopery waar sy geld in haar termyn as minister van verdediging en militêre veterane ontvang het. Sy ontken dit ten sterkste.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.76
+1.4%
Rand - Pond
23.43
+0.3%
Rand - Euro
20.08
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.25
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Platinum
924.10
-0.0%
Palladium
959.00
+0.1%
Goud
2,337.68
0.0%
Silwer
27.19
-0.0%
Brent-ruolie
89.50
+0.6%
Top-40
69,358
+1.3%
Alle aandele
75,371
+1.4%
Hulpbronne 10
62,363
+0.4%
Industriële 25
103,903
+1.3%
Finansiële 15
16,161
+2.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos