Deel

Private sektor 'moet help om polisie se hoofkwartier op te knap'

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Kennisgewing teen die glasdeur verduidelik bloot dat die polisie se hoofkantoor tydelik na die ou adres teruggeskuif het.  Foto: Melinda Stuurman
’n Kennisgewing teen die glasdeur verduidelik bloot dat die polisie se hoofkantoor tydelik na die ou adres teruggeskuif het. Foto: Melinda Stuurman

Die regering wil nou die private sektor betrokke kry om die polisie se hoofkwartier, wat verlede maand inderhaas weens “onaanvaarbare en onmenslike toestande” gesluit is, en ander geboue op te knap en in stand te hou.

Bernice Swarts, adjunkminister van openbare werke en infrastruktuur, het Woensdag op ’n vraag-en-antwoordsessie in die Nasionale Vergadering (NV) gesê die diensverskaffers sal teen Oktober aangestel word en dat die herstelwerk aan die Telkom-toringgeboue in die Pretoriase middestad minstens 18 maande sal duur.

Volgens haar vorm dit alles deel van ’n nuwe projek van die departement ingevolge waarvan die private sektor teen vergoeding geboue van die departement vir ’n tydperk van 20 tot 25 jaar sal bedryf en in stand sal hou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.76
+1.4%
Rand - Pond
23.43
+0.3%
Rand - Euro
20.08
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.25
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Platinum
924.10
-0.0%
Palladium
959.00
+0.1%
Goud
2,337.68
0.0%
Silwer
27.19
-0.0%
Brent-ruolie
89.50
+0.6%
Top-40
69,358
+1.3%
Alle aandele
75,371
+1.4%
Hulpbronne 10
62,363
+0.4%
Industriële 25
103,903
+1.3%
Finansiële 15
16,161
+2.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos