Deel

Thandi Modise vra ondersoek na Mapisa-Nqakula se versoek om regsgeld

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nosiviwe Mapisa-Nqakula Foto: Melinda Stuurman
Nosiviwe Mapisa-Nqakula Foto: Melinda Stuurman

Nosiviwe Mapisa-Nqakula, die vorige speaker van die Nasionale Vergadering (NV), het die departement van verdediging gevra om haar regskoste te betaal vir haar korrupsieverhoor – en dis toe sonder die nodige toestemming goedgekeur.

Ondersoek word nou gedoen na waarom die betrokke amptenaar gunstig op Mapisa-Nqakula se versoek reageer het.

Die versoek is Vrydag aan die departement van verdediging en militêre veterane gerig. Dit is volgens die departement “ongelukkig” aan die kantoor van die hoof van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag se regsdienste, genl.maj. Eric Mnisi, gerig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.51
+0.3%
Rand - Pond
23.23
+0.2%
Rand - Euro
19.92
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.24
-0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Platinum
966.20
+0.8%
Palladium
952.50
+1.5%
Goud
2,301.64
-0.1%
Silwer
26.54
-0.5%
Brent-ruolie
83.67
+0.3%
Top-40
70,300
+0.5%
Alle aandele
76,428
+0.5%
Hulpbronne 10
60,246
-0.2%
Industriële 25
107,200
+1.3%
Finansiële 15
16,554
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos