Teenstrydigheid, konflik, gevestigde belange en selfs “ongeletterdheid met Excel” in die opstel van sleutelbeleid oor energie kan swak besluite tot krisisse dryf, en selfs goeies verlam.
So het André de Ruyter, voormalige uitvoerende hoof van Eskom, Woensdag in Sun City op PSG Wealth se beraad oor ekonomiese probleme gesê.
LEES OOK | De Ruyter: ‘Dis eintlik my en Jan se plan wat nou beurtkrag beperk’