Deel

Ooreenkoms lui nuwe tydvak in vir private verskaffing van krag

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Windturbines naby Caledon in die Wes-Kaap. Foto: Gallo Images/Nardus Engelbrecht
Windturbines naby Caledon in die Wes-Kaap. Foto: Gallo Images/Nardus Engelbrecht

Private kragverskaffing in Suid-Afrika het ’n nuwe tydvak betree toe ’n Oos-Kaapse vervaardiger in die motorbedryf ’n kragkoopooreenkoms met die kraghandelaar Etana Energy aangegaan het om tussen 50% en 70% van die krag te verskaf vir sy aanleg in Gqeberha.

Etana is nou die eerste private kraghandelaar in Suid-Afrika wat krag van verskeie opwekkers aankoop om aan verskeie gebruikers te verkoop. Tot dusver is dit meestal een koper, soos ’n groot myn, wat ’n kontrak aangaan met een opwekker.

Volgens Evan Rice, uitvoerende hoof van Etana, is die maatskappy tans in die eerste fase van die ontwikkeling van ’n groenkrag-nutsmaatskappy, as’t ware ’n mini-Eskom vir groenkrag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Sharks 24
Benetton 15
besig om te laai... Regstreeks
Scarlets 20
Ulster 31
besig om te laai... Regstreeks
Mamelodi Sundowns 0
Royal AM 0
besig om te laai... Regstreeks
Wolverhampton Wanderers 1
Crystal Palace 3
besig om te laai... Regstreeks
West Ham United 3
Luton Town 1
besig om te laai... Regstreeks
Tottenham 2
Burnley 1
besig om te laai... Regstreeks
Newcastle United 1
Brighton and Hove Albion 1
besig om te laai... Regstreeks
Everton 0
Sheffield United 0
besig om te laai... Regstreeks
AFC Bournemouth 0
Brentford 0
Rand - Dollar
18.60
-0.7%
Rand - Pond
23.29
-0.9%
Rand - Euro
20.06
-1.1%
Rand - Aus dollar
12.32
-1.2%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Platinum
1,005.50
+0.8%
Palladium
982.00
+0.1%
Goud
2,359.75
-0.2%
Silwer
28.16
-0.1%
Brent-ruolie
82.79
-1.3%
Top-40
72,181
+1.2%
Alle aandele
78,464
+1.2%
Hulpbronne 10
63,450
+2.5%
Industriële 25
108,579
+0.4%
Finansiële 15
16,955
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos