Deel

Petrolprys: Junie dalk goeie maand vir motoriste

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ná vier maande waarin petrol duurder geword het, is daar ’n kans dat dit die prys in Junie gaan daal.
Ná vier maande waarin petrol duurder geword het, is daar ’n kans dat dit die prys in Junie gaan daal.

As brandstofpryse meer gereeld as een keer per maand kon verander, sou dit vandag 49c per liter goedkoper geword het om petrol in te gooi en tot 73c per liter goedkoper om diesel in te gooi.

Dis die oorverhaling (dus potensiële daling) wat aangeteken is in die eerste twee weke van die oorsigtyd vir Junie se brandstofpryse.

Helaas is dit nog te vroeg om ’n daling in brandstofpryse te vier. Vir Junie se pryse is daar ’n oorsigtyd van vyf weke wat op 26 April begin het en tot 30 Mei duur – baie water kan nog oor die volgende drie weke in die see loop.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.16
+0.0%
Rand - Pond
23.08
-0.6%
Rand - Euro
19.72
-0.4%
Rand - Aus dollar
12.11
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Platinum
1,052.35
-3.9%
Palladium
1,028.00
+1.6%
Goud
2,425.02
+0.5%
Silwer
31.68
+0.6%
Brent-ruolie
83.98
+0.9%
Top-40
73,734
+0.7%
Alle aandele
80,073
+0.7%
Hulpbronne 10
64,750
+1.8%
Industriële 25
110,656
+0.1%
Finansiële 15
17,320
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos