Deel

R60 m. van Berdine Odendaal aan staat verbeurd verklaar

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Berdine Odendaal, vermeende minnares van wyle Markus Jooste. Foto: Berdine Odendaal/Facebook
Berdine Odendaal, vermeende minnares van wyle Markus Jooste. Foto: Berdine Odendaal/Facebook

Die staat het sowat R42,2 miljoen van die geld wat Berdine Odendaal, die vermeende voormalige minnares van wyle Markus Jooste, in bankrekeninge hou, verbeurd verklaar.

’n Eiendom ter waarde van R18 miljoen is ook verbeurd verklaar.

Luidens ’n kennisgewing in die Staatskoerant is vier bedrae – van R12,4 miljoen, R26,5 miljoen, R1,1 miljoen, byna R1 miljoen en R1,1 miljoen – in bankrekeninge van Absa, Capitec en Standard Bank aan die staat verbeurd verklaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.49
+0.1%
Rand - Pond
23.22
-0.1%
Rand - Euro
19.90
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.25
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Platinum
966.80
+0.1%
Palladium
955.00
+0.5%
Goud
0.00
0.0%
Silwer
0.00
0.0%
Brent-ruolie
82.96
-0.9%
Top-40
70,300
0.0%
Alle aandele
76,428
0.0%
Hulpbronne 10
60,246
0.0%
Industriële 25
107,200
0.0%
Finansiële 15
16,554
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos