Deel

Semenya se hofsaak in Europa begin middel Mei

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die voormalige middelafstandatleet Caster Semenya sit haar hofstryd voort. Foto: Gallo Images
Die voormalige middelafstandatleet Caster Semenya sit haar hofstryd voort. Foto: Gallo Images

Caster Semenya se appèlsaak voor die Europese Menseregtehof sal op 15 Mei begin.

Die 33-jarige Suid-Afrikaner het in Julie verlede jaar ná ’n lang hofstryd in dié hof ’n oorwinning behaal, wat beslis het dat Wêreldatletiek Semenya se oorspronklike appèl teen testosteroonregulasies nie behoorlik aangehoor het nie.

Semenya veg in die Menseregtehof daar teen regulasies wat vereis dat vroue met natuurlike hoë testosteroonvlakke medikasie moet neem om dit te verlaag indien hulle aan atletiek wil deelneem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.49
+0.4%
Rand - Pond
23.19
+0.1%
Rand - Euro
19.90
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.23
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Platinum
966.10
0.0%
Palladium
950.00
0.0%
Goud
0.00
0.0%
Silwer
0.00
0.0%
Brent-ruolie
82.96
-0.9%
Top-40
70,300
+0.5%
Alle aandele
76,428
+0.5%
Hulpbronne 10
60,246
-0.2%
Industriële 25
107,200
+1.3%
Finansiële 15
16,554
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos