Deel

Aussie-radioman dring op lug aan dat Sonny Bill afgedank word

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sonny Bill Williams werk deesdae as ’n rugbykommentator.  Foto: Getty Images
Sonny Bill Williams werk deesdae as ’n rugbykommentator. Foto: Getty Images

Die invloedryke Australiese radiopersoonlikheid Ray Hadley doen ’n beroep op sy eie werkgewer om die voormalige All Black-senter en huidige rugbykommentator Sonny Bill Williams af te dank.

NewsHub berig Hadley, ’n radio-omroeper vir die 2GB-stasie, het regstreeks op sy program teen Williams uitgevaar en gesê dit is vir hom ’n verleentheid om vir dieselfde maatskappy as die Wêreldbeker-wenner te werk.

Williams is in diens van Nine Entertainment as ’n rugbykommentator vir Stan Sport. Nine besit ook 2GB.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.48
+0.2%
Rand - Pond
23.21
-0.1%
Rand - Euro
19.90
+0.0%
Rand - Aus dollar
12.24
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Platinum
966.60
+0.1%
Palladium
982.50
+3.4%
Goud
0.00
0.0%
Silwer
0.00
0.0%
Brent-ruolie
82.96
-0.9%
Top-40
70,652
+0.5%
Alle aandele
76,776
+0.5%
Hulpbronne 10
61,399
+1.9%
Industriële 25
107,110
-0.1%
Finansiële 15
16,589
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos