Deel

Lloyd Harris klim 34 plekke in 2 weke

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Lloyd Harris tel weer onder die voorste 150 spelers op die wêreldranglys. Foto: Getty Images
Lloyd Harris tel weer onder die voorste 150 spelers op die wêreldranglys. Foto: Getty Images

Suid-Afrika se Lloyd Harris het danksy sy suksesvolle besoek aan Suid-Korea 34 plekke op die wêreldranglys geklim en beklee nou die 149ste posisie.

Hy het voorverlede week met sy plek in die kwarteindronde in Busan se Challenger-toernooi 12 plekke verbeter en deur die afgelope naweek in Gwangju met die titel weg te stap nog 22 plekke geklim.

Die 27-jarige Harris het Sondag daar sy vierde Challenger-titel en eerste sedert 2019 gewen toe hy vir Bu Yunchaokete van China met 6-2, 3-6, 6-4 in die eindstryd van die hardebaan-toernooi geklop het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.51
+0.3%
Rand - Pond
23.23
+0.2%
Rand - Euro
19.92
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.24
-0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Platinum
966.20
+0.8%
Palladium
952.50
+1.5%
Goud
2,301.64
-0.1%
Silwer
26.54
-0.5%
Brent-ruolie
83.67
+0.3%
Top-40
70,300
+0.5%
Alle aandele
76,428
+0.5%
Hulpbronne 10
60,246
-0.2%
Industriële 25
107,200
+1.3%
Finansiële 15
16,554
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos